Ons oorlog by Klaas Steytler
Ons oorlog by Klaas Steytler (Afrikaans)
Hardcover, ISBN 9780624039068
Publisher: Tafelberg, 2000
Condition: Very good +. The original pictorial laminated boards are a little shelf rubbed and edge worn. The book has no inscriptions and the binding is excellent.
’n Deurleefde beskouing van die Anglo-Boereoorlog, onder meer gebaseer op oorlewerings binne die skrywer se familie. Met deurstraalde eenvoud word ’n ontroerende beeld van die verwikkeldheid en onontkombare droefnis van oorlog gegee.
Klaas Steytler is in 1998 oorlede. Hierdie laaste ‘testament’ van hom gaan oor stryd en byna ondraaglike smart, maar ook oor ‘n soeke om die verlede te begryp, oor die invloed van vorige geslagte op nasate, en oor uiteindelike versoening.
“Die skrywer vertoon die sin vir die epiese wat byvoorbeeld van sy roman In die somer van ’36 so ‘n besondere boek gemaak het.” Petra Müller