Die Kaapse rebel: Die oorlogsavonture van kommandant Edwin Conroy tydens die Tweede Vryheidsoorlog (Afrikaans Edition) by Roodt, Adriaan

  • R300.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Kaapse rebel: Die oorlogsavonture van kommandant Edwin Conroy tydens die Tweede Vryheidsoorlog (Afrikaans Edition) by Roodt, Adriaan

Description

Uitgewer: J.P. van der Walt

Datum: Tweede druk, Eerste Uitgawe 1998

ISBN 0799324949

Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad -Baie Goed+

Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen. Lötter en sy mederebelle in die Kolonie het die verbeelding van die plaaslike bevolking aangegryp en die Britte maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ’n Britse vuurpeloton op Middelburg, Kaap, het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as Boeremartelaar in die Afrikaner-volksoorleweringe. Nou word sy boeiende verhaal vir die eerste keer volledig vertel.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X