Boereoorlogstories 2 - 32 verhale oor die oorlog van 1899-1902 by Jeanette Ferreira (saamgestel)

  • R200.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Boereoorlogstories 2 - 32 verhale oor die oorlog van 1899-1902 by Jeanette Ferreira (saamgestel)

Softcover
Publisher: Tafelberg, Kaapstad, 2012

Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. Small Bookshop stamp on first page. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Money back guarantee if you are not satisfied.

So suksesvol was Jeanette Ferreira se eerste versameling Boereoorlogstories dat sy gevra is om ’n tweede bundel kortverhale oor die Anglo-Boereoorlog saam te stel. Dit is dus eerstens ’n vervolg op die eerste bundel wat in 1998 uitgegee is vir die honderdjarige herdenking van die oorlog en wat intussen reeds verskeie herdrukke beleef het. Bekende en effe minder bekende kortverhaalskrywers is hier aan die woord. Verhale van bekende skrywers so uiteenlopend soos Franci Greyling en Maretha Maartens is opgeneem. Twee van die skrywers is al oorlede en twee verhale het voorheen in die vrouetydskrif Sarie verskyn. Verskeie verhale is op historiese bronne gebaseer. Die omslagontwerp is paslik versier met foto’s uit die versameling van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein. Prof. Fransjohan Pretorius van die Departement Historiese en Erfenisstudies van die Universiteit van Pretoria het die historiese korrektheid van die verhale gekontroleer om seker te maak dat die historiese fiksie in ’n waarheidsgetroue en geloofbare milieu geplaas is.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X