Dolosse - DJ Opperman (Afrikaans)
Dolosse - DJ Opperman
Format 55 pages, Hardcover
Published Tafelberg : 1971 Vierde druk
Language Afrikaans
Condition: Very Good +. This book is in an excellent condition. The covers have some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Neat gift inscription on second page. The book is protected with a Cellophane cover.
Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. - J C Kannemeyer