Paul Kruger's - Tocht. - Paul Kruger se laaste Jare 1899-1904 by Paul Zietsman(Afrikaans edition)

  • R395.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Paul Kruger's - Tocht. - Paul Kruger se laaste Jare 1899-1904 by Paul Zietsman(Afrikaans edition)

Publisher Bienedell Uitgewers
Publication Date 2006
Dimensions (mm) 255x172
Pages 164
Format Hardcover

Condition: Very Good+. The original boards with pictorial laminated boards are a little shelf rubbed .The book has no inscriptions and the binding is excellent.

Paul Kruger was 'n geliefde, maar omstrede figuur in sy leeftyd. Selfs in ons tyd maak hy opspraak. Ons lees in koerantberigte dat 'n straatnaam in St. Gallen, Switserland, wat na sy dood na hom vernoem is, onlangs om politieke redes verander is. Hedendaagse politici besef nie met watter helderverering Paul Kruger tydens die Anglo-Boereoorlog in Europa verwelkom is nie. Die heldeverering hou verband met die moed wat hy geopenbaar het om teen die magtige Engeland in opstand te kom. Hy was ook 'n onversetlike kampvegter vir onderrig in Afrikaans.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X