Op die Oosgrens 1806 - 1814 - P.L. Zietsman (Afrikaans)
Op die Oosgrens 1806 - 1814 - P.L. Zietsman (Afrikaans)
Bienedell Publishers
Sagteband soos nuut
Die boek het in 2002 vir die eerste keer in Afrikaans verskyn.
Op die Oosgrens 1806-1814, 114 bls., 1 kaart, deur PL Zietzman Aanvanklik in 1940 gepubliseer.
In die voorwoord skryf Zietsman dat baie weinig oor hierdie tydperk in ons geskiedenis te boek gestel is, dus het hy veral van argivale bronne gebruik gemaak. Die boek behandel onder meer die voortdurende strooptogte oor die Oosgrens en die rol van die Engelse, die Boere, die swartes, Hottentotte en Boesmans. Alhoewel die boek op feite berus lees dit soos ‘n spanningsverhaal.