Omstrede land-Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Grondvraagstuk 1652-2011 by Louis Changuion and Bertus Steenkamp

  • R280.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Collectors-Autographed by Author Bertus Steenkamp.

Omstrede land-Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Grondvraagstuk 1652-2011

by Louis Changuion and Bertus Steenkamp(Afrikaans)

ISBN 1869195094

Pretoria : Protea Boekhuis, 2011.

Condition: Hardcover with pictorial laminated boards. Very Good.

Die bewindsoorname van 'n oorwegend swart regerende party in 1994 het 'n nuwe beleid ten opsigte van grondbesit in Suid-Afrika ingelui. Hierdie beleid is daarop ingestel om die wanbalans wat grondbesit betref reg te stel, dus om van die blanke grondeienaars, wat by verre die grootste deel van die landbougrond besit, grond weg te neem en dit aan die swart bevolkingsgroep, wat tussen 75% en 80% van die totale landsbevolking uitmaak, beskikbaar te stel. Die veronderstelling is dat die meeste blanke grondeienaars (of hulle voorsate) die grond wat hulle besit wederregtelik bekom het en dit daarom nou aan die 'regmatige' eienaars moet teruggee. Daar bestaan ook 'n persepsie dat alle grond aan swart mense oorgedra moet word – dat die klok teruggedraai moet word na die tyd toe Afrika swart was en wit mense slegs in Europa eiendom besit het. Die skrywers vra die vraag of grondhervorming in Suid-Afrika wel enigsins haalbaar of nodig is? Kan die ander bevolkingsgroepe van die land, die wittes en gekleurdes, daarop aanspraak maak dat die land ook aan hulle behoort. Kan hulle dus se: 'Dit is ons land ook'?


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X