Kamphoer – Francois Smith

  • R75.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Kamphoer – Francois Smith (Afrikaans)

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 272
Uitgegee: 2014 (Tafelberg)
ISBN: 9780624065517

Kamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls weggegooi is.

Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses kom sy weer haar verkragters teë . . .


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X