Die Kaapse Kinderbijbel, of, Die geskiedenis van die Bybel op die eenvoudigste wyse voorgedra veral vir huislike gebruik by John Murray

  • R650.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Very Scarce Africana.

Die Kaapse Kinderbijbel, of, Die geskiedenis van die Bybel op die eenvoudigste wyse voorgedra veral vir huislike gebruik by John Murray.

- bygewerk deur 'n Leraar van die Gereformeerde Kerk van Suid Afrika-

- met een Fraaie gekleurde en dertien Swarte prente~ AFRIKAANSE UITGAWE.

Publisher: J.H. De Bussy, Date unspecified
Length 486 pages

Condition: Very Good. The original black thick boards with gilt lettering on the centre of the front board is in a mint condition. The book has no inscriptions and the binding is excellent. The pages have a slight tanning overall that may be indicative of its age.

Hierdie uiters skaars boek is die tweede druk van die Afrikaanse vertaling van die ou bekende Kaapse Kinderbybel van 1937 en is noukeurig nagesien en verbeter. Die datum word egter nie genoem nie.

Die tekste aan die end van elke les en die gedeelltes wat uit die Bybel oorgeneem is, is nou ook in Afrikaans vertaal.

Uitdrukkings soos Soon des mensen, kindere Israels en dergelike het die uitgewers behou.

Die Uitgewers spreek die hoop uit dat hierdie uitgawe net soos die 1937 uitgawe byval sal vind.

NOTA: 

Vreemd dat die bygewerkte uitgawe die Nederlandse naam "Die Kaapse Kinder-Bijbel" genoem was terwyl die oorspronklik vertaalde uitgawe die Afrikaanse naam  "Die Kaapse Kinderbybel" genoem was.

We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X