In liefde en trou: Die lewe van president M.T. Steyn en mevrou Tibbie Steyn met 'n keuse uit hulle korrespondensie (Afrikaans Edition) by Schoeman, Karel
In liefde en trou: Die lewe van president M.T. Steyn en mevrou Tibbie Steyn met 'n keuse uit hulle korrespondensie (Afrikaans Edition) by Schoeman, Karel
Hardcover
ISBN 9780798115742 / 0798115742
Publisher: Human en Rousseau (Edms) Bpk , 1983 first edition.
Condition: Very Good+. This book is in an excellent condition. The DJ has only some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Previous owner's name neatly inscribed in blue ink on verso of front cover.The book is protected with a Cellophane cover.
Marthinus Theunis Steyn (Rietfontein, Winburg, Oranje-Vrystaat 2 Oktober 1857 – Bloemfontein, 28 November 1916) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman, en die sesde en laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat van 1896 tot 1902.
In Maart 1887 is Steyn met Rachel Isabella (Tibbie) Fraser getroud.
Rachel Isabella (Tibbie) Steyn (Philippolis, 5 Maart 1865 – Bloemfontein, 3 Januarie 1955) aan Colin McKenzie Fraser en Isabella Gordon Fraser (née Paterson). Sy was ’n Suid-Afrikaanse vroueleier en eggenote van die laaste president van die Oranje-Vrystaat, Marthinus Theunis Steyn. Hoewel sy van Skotse herkoms was aan sowel moeders- as vaderskant, het sy haar veral vanaf die Anglo-Boereoorlog ten volle vereenselwig met wat sy self as die "Boerevolk" beskryf het en kry dan ook sodoende die eretitel "volksmoeder".