Simon van Der Stel en sy Kinders by A.J. Böeseken
Very Rare first edition.
Simon van Der Stel en sy Kinders by A.J. Böeseken(Afrikaans Edition)
Hardcover
Publisher: Nasou Bpk, Kaapstad., 1964 First Edition.
Used - Very Good. Hardcover. This book is in very good condition. The cover has some limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Protected with a Cellophane cover. Previous owner neatly inscribed on first page. Neat Ex-libris on second page.
South Africa: NASOU Beperk, 1964 Op omslag: Hierdie wetenskaplik verantwoor de biografie van Simon van der Stel is die resultaat van jarelange intensiewe navorsing, nie alleen in Suid Afrika nie, maar ook in Nederland en Batavia. Die boek bevat veel meer as biografiese besonderhede oor Simon van der Stel, sy ouers, sy vrou en sy kinders; dit gee ook 'n beeld van die tyd en die plekke waarin hulle geleef en gewerk het. Die eerste twintig jaar van sy lewe bring Van der Stel in Mauritius, Ceylon en Batavia deur. In Nederland sien ons hom in die daaropvolgende twintig jaar as huis vader, as boer en as soldaat. Dan kom hy met al sy kinders, maar sonder sy vrou, na die Kaap. Die skryfster, dr. A. J. Böeseken, Hoofredaktrise van Argiefpublika sics in die Republiek van Suid-Afrika, beantwoord aan die hand van haar brome vrae soos die volgende: Wie was Simon van der Stel se moeder? Wat was sy verhouding tot sy vrou? Wie het saam met hom ge gaan na die land van die Namakwas? Tewens is baie voorheen onbeken de gegewens oor sy vyf seuns en een dogter in die verhaal van Simon van der Stel en sy kinders verwerk.