Mobiele Oorlogvoering: 'n Perspektief Vir Suider-Afrika by Kol Roland De Vries
Mobiele Oorlogvoering: 'n Perspektief Vir Suider-Afrika by Kol Roland De Vries(Afrikaans)
Softcover, ISBN 9780620111638
Publisher: F.J.N. Harman Uitgewers, 1987
Condition: Good to very good. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and a slight curl to the corners and the bookblock is slightly dusty. The book’s pages are clean, intact and the corners and spine remains undamaged. This book has been well maintained and looked after thus far.
Die primêre tema van hierdie geskrif is MOBILITEIT. Dit is opgestel in die vaste geloof en uit vurige oortuiging dat ‘n Suider-Afrika-krygsmag in die toekoms slegs deur vinnige en doeltreffende optrede, sy wilsopponente op enige slagveld in Suider-Afrika sal kan verslaan. Die gewapende magte van die RSA is steeds na vyf-en-sewentig jaar onoorwonne. Die internasionale persepsie van hierdie mag is resent saaklik en duidelik soos volg gedefinieer ........