Generaal J.C.G. Kemp En Die Epiese Woestyntog (Afrikaans Edition) by Van Schoor, M.C.E.
Generaal J.C.G. Kemp En Die Epiese Woestyntog (Afrikaans Edition) by Van Schoor, M.C.E.
Hardcover
ISBN 9781919825434 / 1919825436
Publisher: Protea Boekhuis , 2006
Used - Like New. Maybe once read book in perfect condition. Hardcover. 376 pages.
Gedurende die Rebellie van 1914-1915 vind een van die merkwaardigste episodes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis plaas: genl. Jan Kemp en sy Rebellekommando van 600 man se uitmergelende tog deur die Kalahariwoestyn. Dié tog, wat op 2 November 1914 begin het, sou haas onbeskryflike eise aan mens en dier stel. Aanvanklik trek die Rebelle te perd, maar later moes 'n groot deel van die kommando te voet verder beweeg.