Afrikaans - Ons Perel van groot Waarde
Very Rare Africana-Only 7000 copies of this book were ever printed.
Afrikaans - Ons Perel van groot Waarde.
Book Condition.
Hardcover with DJ. Book Very Good.DJ has some shelf wear--now protected with Cellophane.
Overall a Very Good copy
Brief description.
Hardcover, ISBN 9780620012782
Publisher: Federasie Van Afrikaanse Kultuurver Eniginge, 1974
15 Junie 1974: Afrikaans ons pêrel van groot waarde bekend gestel
In 1970 het die Hoofbestuur van die FAK besluit om in die jare sewentig ‘n boek uit te gee waarin die groei van Afrikaans beskryf word, en op hierdie dag is Afrikaans on pêrel van groot waarde aan die publiek bekend gestel nadat geskenkeksemplare kort tevore aan die Staatspresident, mnr. B.J. Vorster, oorhandig is. Afrikaans het ‘n merkwaardige eie geskiedenis. Dit het worsteljare deurgegaan op die gebied van die letterkunde, die kerklike lewe, die wetenskap en tegnologie, die sakelewe, die uitsaai-, rolprent en perswese, die regspleging, en in die boek word die wonderlike groei van Afrikaans in woord en beeld weergegee. Honderd genommerde uitgawes in leer omslae en sewe duisend gewone hardeband eksemplare is gedruk, wat binne ‘n jaar uitverkoop was.
In die stigtingsnotule van die FAK word die doel van sy stigting o.m. beskryf as”'n meer stelselmatige strydvoering ten behoewe van die Afrikaanse taal en kultuur…”