Ons Wag op die Kaptein by Elsa Joubert
Ons Wag op die Kaptein by Elsa Joubert(Afrikaans)
Hardcover
Publisher: Tafelberg, Kaapstad, 1971
Used - Very Good. Boards clean and undamaged. Light sellotape marks and bookshop stamps . 130pp. with some pencil underlining and annotation. The book is protected with a Cellophane cover. Money back guarantee if you are not satisfied.
Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy "eie mense", in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het? Hy het die "barbare" nie so sleg behandel nie, nie so vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan. Hy het net een van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.