Viva os Boers!: Boeregeïnterneerdes in Portugal tydens die Anglo₋Boereoorlog, 1899₋1902 (Afrikaans Edition) by Ferreira, O. J. O
Very Scarce.
This edition is limited to 350 numbered and signed copies of which this copy is numbered number 166.
Viva os Boers!: Boeregeïnterneerdes in Portugal tydens die Anglo₋Boereoorlog, 1899₋1902 (Afrikaans Edition) by Ferreira, O. J. O
Softcover
ISBN 9780620186278 / 0620186275
Publisher: O.J.O. Ferreira , 1994 limited edition.
Anders as Boerekrygsgevangenes was geïnterneerde Boere militêre of burgerlike vlugtelinge wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uitgewyk het na 'n neutrale land. Sommige het in die Portugese kolonie Mosambiek beland en is van daar af na Portugal gestuur waar hulle vir die res van die oorlog aangehou en ingeperk is.