'n Vurk in die Pad - Andre P Brink - 'n Memoir

  • R245.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


'n Vurk in die Pad - Andre P Brink - 'n Memoir

Toestand: Baie Goed+...amper soos nuut.
Formaat: Hardeband met stofomslag waarvan beide in n puik toestand is,
Bladsye: 480
Uitgegee: 2009  
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 480
Uitgegee: 2009 Human & Rousseau
ISBN: 9780798149969

’n Memoir wat ’n blik gee op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans.
Hierdie memoir is, soos André Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte . . . om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het . . .”
Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X