Boereoorlogstories- 34 Verhale oor die Oorlog van 1899-1902 saamgestel deur Jeanette Ferreira.
Boereoorlogstories- 34 Verhale oor die Oorlog van 1899-1902 saamgestel deur Jeanette Ferreira. (Afrikaans)
Softcover
ISBN 9780624051398 / 0624051390
Publisher: Tafelberg 'n druknaam van NB-Uitgewers , 2011
Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and the book pages are clean, intact and the corners and spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Boereoorlogstories – Saamgestel deur Jeanette Ferreira
In die jare 1899-1902 was die twee Boererepublieke in ‘n oorlog met Brittanje gewikkel. Hierdie bundel is die skeppende bydrae van Afrikaanse skrywers ‘n eeu later. Op drie na is hierdie stories spesiaal vir die bundel geskryf. Baie van die verhale kom van oorlewering en amptelike bronne, sodat uit die fragmente en brokstukke ‘n geskakeerde beeld van die traumatiese era na vore tree.
Daar is stories oor veldslae en verwoesting, liefde en bitterheid, stories oor families en eenkantmense, joiners en rebelle, onwaarskynlike helde, ironiese oorwinnings, beperking en vryheid. Van die verhale is verwikkeld, ander is meer toeganklik, sodat hierdie bundel vir elke leser lets besonders bied.
Jeanette Ferreira, redakteur en samesteller, is bekend vir haar wydgelese historiese romans oor die Boereoorlog. Die 34 verhale oor die oorlog bied ‘n nuwe kennismaking met ons wortels, onsself en mekaar.