Anton van Wouw, 1862-1945, en die Van Wouwhuis (Afrikaans Edition) by Van Wouw, Anton

  • R380.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Scarce Africana.

Anton van Wouw, 1862-1945, en die Van Wouwhuis (Afrikaans Edition) by Van Wouw, Anton.

Book Condition.

Used - Very Good. Hardcover. Afrikaans text. The dust jacket is a little shelf rubbed and edge worn. The book is complete with all plates as called for. Protected with Cellophane.

Brief description.

Hardcover, ISBN 9780409080032
Publisher: Butterworth Publishers, 1981

 

Anton van Wouw ( gebore 20 November 1862, Driebergen (Nederland)- sterf 30 Julie 1945, Pretoria) was 'n Nederlands-gebore beeldhouer en word beskou as die vader die beeldhoukunste in Suid-Afrika. Van Wouw was ook die pleegpa van die bekende skilder, Jacobus Hendrik Pierneef.

Van Wouw het op 28 jarige ouderdom (1880) besluit om na die onwikkelende stad van Pretoria te trek en wag vir tien jaar vir sy eerste beelhou kontrak. Die kom toe van die finansier, Sammy Marks om die Krugerstandbeeld ter ere van oud-president Paul Kruger te ontwerp wat vandag nog in Kerkplein, Pretoria staan.

In sy werk vang hy gereeld die rowwe en emosionele kern van sy onderwerp vas. Een van sy belangrikste werke is die figuur van 'n vrou wat deel uitmaak van die Vrouemonument naby Bloemfontein. Hy het saam met Frans Soff gewerk in die skep van die figuur. Hy het ook die minder geslaagde figuur van 'n vrou gemaak wat deel is van die Voortrekkermonument in Pretoria, 'n borsbeeld van Generaal Christiaan de Wet en die standbeeld van Louis Botha in Durban.

Anton van Wouw
 

Hy het ook verskeie kleiner beelde gemaak van inheemse mense. Hulle is baie minder formeel as sy groter werk met treffende lewensgetroue gesigsuitdrukkings.

Van Wouw ontvang in 1936 'n eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria en in 1937 die SA Akademie Medalje vir Beeldhou.

Sy woonhuis, in Brooklyn, Oostelike Pretoria, (ontwerp deur Norman Eaton in 1939) word geopen as 'n museum deur die Universiteit van Pretoria in 1974.

 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X