Die Kinder-Bybel - Vertel deur Anne de Graaf (Afrikaans)

  • R100.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Kinder-Bybel - Vertel deur Anne de Graaf (Afrikaans)

Illustrasies deur Jose Perez Montero

Toestand: Goed. ‘n Paar name voorin. 
Formaat: Hardeband
Bladsye: 398
Uitgegee: 1991 Eerste uitgawe CUM Uitgewers
ISBN: 9781868294411

Ons het seker almal hierdie klassieke Kinderbybel iewers in ons grootword raakgeloop!

Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van die jong kind se lewe. Om dit vir die jong kind makliker te maak, is daar van die volgende hulpmiddels gebruik gemaak:

• Groot druk
• Kleurvolle illustrasies
• Verhale in chronologiese volgorde

Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgebonde en by elkeen word die toepaslike Skrifverwysings gegee.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X