Die kind van Versoening - Francine Rivers
Die kind van Versoening - Francine Rivers
Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 303
Uitgegee: 2009 CUM Uitgewers
ISBN: 9781868294862
Dyna Carey was ‘n gelukkige jong vrou: verloof aan ‘n wonderlike man, haar ouers se oogappel en ‘n getroue kind van God.
Dan, in één afgryslike, vreeswekkende oomblik, gebeur die ondenkbare, die onvergeeflike, die ergste wat met enige vrou kan gebeur … en Dynah se perfekte lewe spat aan skerwe.