Gedenkboek Generaal J.B.M. Hertzog

  • R300.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Gedenkboek Generaal J.B.M. Hertzog

Author: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Editors: P. J. Nienaber, D. P. Goosen, T. H. le Roux, F. C. L. Bosman and J. Victor
Publisher: Afrikaanse Pers-Boekhandel (1965)
Edition: First Edition
Condition: Very Good. DJ has some edge wear. Protected with a Cellophane cover. An internally clean, well bound copy in very good condition.
Binding: Hardcover
Pages: 392

A memorial book produced by the Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns containing a collection of articles which highlight J. B. M. Hertzog's accomplishments as statesman, politician, cultural leader, language activist and warrior.

Dit is baie gepas dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns besluit het om hierdie huldigingsbundel uit te gee ter ere van genl. J. B. M. Hertzog, een van die grootste weldoeners van die Akademie. Genl. Hertzog het 'n regstreekse bydrae gelewer ter bevordering van die belangrikste doelstellings van die Akademie, naamlik die handhawing van die Afrikaanse taal en kultuur. 'n Tasbare bewys hiervan is die Hertzog-Brebner-skenk ing en die instelling van die Hertzogprys vir Letterkunde wat vanjaar vyftig jaar oud is. Daarom het 'n mens waardering vir die tweeledige doel van die publikasie van hierdie bundel: enersyds om genl. Hertzog se prestasies as staatsman, politikus taalstryder, kultuurleier, krygsman, ens. te erken, en andersyds om die opbrengs uit die verkope van die boek in die Hertzog-monumentfonds te stort. Daar bestaan 'n groot leemte aan werke van hierdie aard in ons taal. Dit is noodsaaklik dat 'n volk sy leiers ken en eer. Die verskyning van hierdie werk word allerweë verwelkom en die Akademie verdien die dank en waardering van die ganse volk vir die inisiatief wat hy aan die dag gelê het. Mag hierdie lofwaardige onderneming slaag! 392 pages including index - single black-and-white portrait of Hertzog 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X