Ek ken jou goed genoeg... Ingelei en versorg deur J.C. Kannemeyer en andere.
Autographed and dated by J.C. Kannemeyer on the Title page.
Ek ken jou goed genoeg... Ingelei en versorg deur J.C. Kannemeyer en andere. Afrikaans)
Die briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G Louw 1936-1939
Protea Boekhuis
Eerste uitgawe 2004
Sagtebandboek in 'n baie goeie toestand met slegs geringe hanterings-weer.
Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is ’n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir ’n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as ’n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is ’n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.
Buitebladontwerp : Cherie Collins