Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 :'n Streekgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland (Afrikaans Edition) by Oosthuizen, A. V

  • R310.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 :'n Streekgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland (Afrikaans Edition) by Oosthuizen, A. V

Hardcover, ISBN 9780799319927
Publisher: J. P. Van Der Walt, Pretoria, SA, 1999

Condition: Very Good+. No DJ as issued; In Afrikaans. Illustrated hardback binding. B&W photos, maps. Notes, Bibliography. History of Boer War in Northeast Cape region of South Africa; Afrikaans Edition; 8vo; 262 pages

Pretoria: J.P. van der Walt, 1994 Voorwoord deur Prof. Fransjohan Pretorius, Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis, Universiteit van Pretoria. "Hierdie boek was lankal nodig. Johannes Meintjes het wel in "Stormberg, a lost opportunity" die deksel gelig oor die gebeure in die Noordoos-Kaap gedurende die Anglo Boereoorlog, en 'n paar werke het sedertdien ongepubliseerd klaar gekom. Maar hier het A.V. Oosthuizen die verhaal van die rebelle van die Stormberge in 'n neutedop saamgevat - met besonderse dokumente uit die Aliwal-Noordmuseum en die omgewing. Dit is die waarde van streekgeskiedenis deur 'n plaaslike kundige: hy ken die omgewing en weet waar om plaas like bronne op te spoor. "My verbintenis met die skrywer spruit uit sy geesdrif vir die geskiedenis van sy streek en omdat hy 'n verhaal gehad het om te vertel. Dit is die verhaal van die blankes van die Stormberge tydens die Anglo-Boereoorlog - hul verskeurde lojaliteit teen oor 'n Koloniale regering en 'n Republikeinse saak. Dit vertel van die bitterheid, ontberings en verarming van die mense. Dit is goed dat hierdie verhaal nou tot u beskikking is. Daar is allerweë 'n oplewing in die belangstelling in die Anglo-Boereoorlog namate ons nader beweeg aan die 100-jarige herdenking van die uitbreek van die stryd. J.P. van der Walt en Seun moet gelukgewens word met die publikasies oor die oorlog wat tot dusver uit hulle stal verskyn het.

262 bladsye insluitend bronnelys. Swart-en-wit illustrasies 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X