‘n Eeu Van Bloedstryd (1815-1914) Deur Hendrik Van Der Wateren

  • R380.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Scarce edition-Signed by the Author on  Title page.

'n Eeu Van Bloedstryd (1815-1914) Deur Hendrik Van Der Wateren

Softcover: Spera uitgewery.

2016: First Edition First Print

Used - Very Good+. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Publikasies oor volks- en kultuurgeskiedenis is baie skaars. Tog mag en kan ons nie ophou lees en ophou publiseer oor wat ons uit die geskiedenis kan en moet leer nie. Die nuutste publikasie van prof. Hendrik van der Wateren is ‘n mooi voorbeeld van ‘n publikasie wat ons moet lees. Jy hoef nie met alles saam te stem nie. Jy hoef ook nie alles vir jou eie rekening te neem nie. Geskiedenis en geskiedskrywing het soms die nadeel dat dit mense laat onttrek sodra daar gedeeltes is waarmee hulle nie gemaklik voel nie.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X