Op die Spore van Retief - Danie Langer
Op die Spore van Retief - Danie Langer
Die Storie Agter Die Viertrek Groot Trek
Uitgegee deur die FAK, Gerhard Moerdykhuis
2014
Sagtebandboek in baie goeie toestand
Ontwerper: Ronel van Klashorst
In 2012 het die FAK besluit om die Groot Trek se 175 ste herdenking op 'n moderne wyse te vier deur die Groot Trek-verhaal deur middel van 'n 4 uur lange dokumentere reeks op KykNet te verbeeld, 35 Viertrekkers het met 8 voertuie oor 'n afstand van 5000 km Piet Retief se spore van die Kaap tot Natal gevolg.
Die Viertrek Groot Trek het kontinuteit met die verlede gevind, maar ook eietydse betekenis geskep.
Die gedenkboek verel met woord en beeld die storie agter die Viertrek Groot Trek.