Vonk Vondeling van die Duine by Jan J. van der Post

  • R100.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Vonk Vondeling van die Duine by Jan J. van der Post

met tekeninge deur die skrywer.

Tafelberg, Eerste uitgawe 1964
Hardeband

Condition: Good. The original boards with a DJ are shelf rubbed and edge worn.This book was read and enjoyed but is still overall good. First page removed. The book has no inscriptions and the binding is excellent. The book is protected with a Cellophane cover.

Vonk, trou aan Boesmangebruik, pleeg ‘n misdaad in die waan dat dit ‘n wandaad was. Hy, die jagter, word gejag, in die onherbergsame duineveld ingehaal en teruggebring om tereg te staan. Maar die natuur beslis anders en die wit jagter word uitgelewer aan sy gevangene. Wanneer Vonk hom oor sy agtervolger ontferm, word ‘n sonderlinge vriendskap gesmee.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X