Verweerskrif by Krog, Antjie
Verweerskrif by Krog, Antjie(Afrikaans)
Softcover: Umuzi, 2019
ISBN is 9781415200063
Condition: Very Good.
‘n Vreeslose en ekstatiese verkenning van ‘n bewussyn wat aftakeling en verweer in die oog staar. In ‘n stem eie aan Krog word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme verhoudings word skreiend eerlik ondersoek. In die laaste, meer bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper.
Die fokus verskuif na Tafelberg – ‘n alomteenwoordigee, durende teenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook ‘n spieel van die self en persoonlike pyn.
The taboos within the tidal moods of the menopause are described with an anger and a verbal intensity that are uniquely Krog's. Close relationships are searingly explored, occasionally in a confrontational way, more often searching for resolution. ...