Susters van Eva (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene

  • R90.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Susters van Eva (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene

Hardcover, ISBN 9780624034261
Publisher: Tafelberg, 1995
Used - Very Good with DJ. Previous owner name on first page. Protected with Cellophane.

Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in ´n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande na haar man, Ses, se dood gebôre is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Rôeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by ´n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk.

Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. In Susters van Eva, deur die oë van vier vroue, ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X