Om 'n man te koop by Matthee, Dalene

  • R120.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Om 'n man te koop by Matthee, Dalene (Afrikaans text)

Softcover, ISBN 9780624045045
Publisher: Tafelberg, South Africa, 2007
Used - Very Good +. An excellent, clean and tightly bound book. 

Die verhale is almal helder, die inhoud is vars – aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar 'n ryke verskeidenheid. Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes 'aangehelp' word deur 'n ouer vrou. Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente. Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van ’n enkellopende wat haar met 'n leuen daarteen wil verweer, word blootgele. Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seevier na 'n aanvanklike afsydigheid of misverstand.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X