Nuwe Stemme 3 by Schaffer, Alfred; Krog, Antjie

  • R120.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Nuwe Stemme 3 by Schaffer, Alfred; Krog, Antjie(Afrikaans)

Softcover: Tafelberg Publishers, 2005

ISBN is 9780624042884

Condition: Very Good.

Die digters in Nuwe Stemme 3 se iets op 'n heel ongewoon nuwe manier, of hulle se iets wat nog nie in Afrikaans gese is nie. Die jonger digters probeer duidelik wegkom van die bagasie van die ouer digters en hulle verlede. Hulle ondersoek veral twee moontlikhede: die een is die bekende gebrandmerkte Engfrikaans wat digters toelaat om op 'n natuurlike manier tussen tale en dialekte, tussen internet en massamedia te vleg en sodoende die eenvoudige praattaal van die jeug ook die taal van hulle gedigte te maak. Die tweede moontlikheid wat in Nuwe Stemme 3 ondersoek word, is 'n nogal nuwe ontwikkeling in Afrikaans.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X