Meesterverhale van Eugene N. Marais uitgesoek deur Merwe Scholtz
Meesterverhale van Eugene N. Marais uitgesoek deur Merwe Scholtz(Afrikaans)
Hardcover, ISBN 9780798131926
Publisher: Human & Rousseau, 1994 First Edition.
Condition: Very Good+. This book is in an excellent condition. The DJ has some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.