Kaapse Rekwisiete - Wilma Stockenstrom

  • R95.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Kaapse Rekwisiete - Wilma Stockenstrom

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1987

ISBN: 0798122420

Hardeband met stofomslag effe verweer op omslag.

Wilma Johanna Stockenström (7 Augustus 1933-) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en aktrise. Sy skryf hoofsaaklik in Afrikaans en is saam met Sheila Cussons, Elisabeth Eybers, Antjie Krog en Ina Rousseau een van die vernaamste Afrikaanse vroulike skrywers. Stockenström is in Napier in die Overbergdistrik gebore.

 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X