DJ Opperman se Nuwe Klein Verse Boek

  • R280.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


DJ Opperman se Nuwe Klein Verse Boek

1982 Tafelberg Publishers. ISBN 0624015904

Hardcover: Picture laminated Boards.

Condition: Very Good. Slight Shelve wear.

D J Opperman se Nuwe Klein verseboek is een van daardie boeke waarvan daar in elke huis een behoort te wees. Dit is 'n Afrikaanse "classic" wat nou, na baie jare, op openbare aandrang weer beskikbaar gestel word. 'n Ouer wat vir sy kind 'n boek soek met Afrikaanse versies en rympies hoef niks verder te soek as hierdie kosbare kompendium van Afrikaanse kinderverse nie.

We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X