Die Wit Hings Van Die Namib by Doc Immelman
Die Wit Hings Van Die Namib by Doc Immelman(Afrikaans text)
Softcover, ISBN 9781869194956
Publisher: Protea Boekhuis, 2011
Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.(Gift inscription on first page)
Die eerste, "Die tuiskoms van Zack Becker", is die aangrypende liefdesverhaal van 'n besondere bywonerseun wat verlief raak op 'n boer se beeldskone dogter en alles in sy vermoe sal doen om haar hand te wen. Die titelverhaal, "Die Wit Hings van die Namib", vertel van hoe die verstrooide en geleerde doktor Robert Tredoux 'n safarileier, Fanus Brink, opkommandeer om hom en sy twee mooi dogters die onherbergsame woestyn in te vergesel, op soek na tekens van 'n wit spookperd wat volgens legende in die Namib woon en besoekers verwilder. Alles verloop egter nie glad in hierdie geheimsinnige diamantwereld nie, en die spanning laai op wanneer 'n vliegtuig met twee verdagte mans naby hulle neerstryk.