Die Vrolike Vlam - 'n Versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.J. Langenhoven
A best performance award card pasted on the front page--From the High School A.J.Koen to a student for the best performance in Afrikaans.
Die Vrolike Vlam - 'n Versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.J. Langenhoven (Afrikaans)
Formaat: Hardeband: ISBN: 062401245X
Bladsye: 323
Uitgegee: Tafelberg 1979
Condition: Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some limited signs of wear and tear (and 2 small pieces of paperloss on the front top of the DJ-see pic) but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
In hierdie boek het ons soveel van Langenhoven ingepers as wat die uitgewer ons weens tegniese oorwegings kon toelaat.
Ons het gereken dit is elkeen se reg om Langenhoven op sy boekrak te hê, en nie elkeen kan die sestien boekdele van die Versamelde Werke aanskaf nie.
Daar kan ook gereken word dat dit iedereen se plig is om Langenhoven te lees, gesien die eenmalige rol wat hy in ons literatuur en politiek gespeel het en die besondere plek wat hy in die hart van die volk verwerf het.
Plig of nie: met hierdie versameling wil ons bewys — aan dié wat dit nog nie weet nie — dat dit ‘n buitengewone plesier is om Langenhoven te lees.
Daarom is al die stukke hierin — vrolike sowel as ernstiger stukke — gekies opsetlik met die oog op sorgelose, lekker
– Die uitsoekers
Naskrif: Hierdie uitgawe is ook ‘n klein huldeblyk aan die nagedagtenis van my voorganger in die ondervermelde hoedanigheid: juffrou Sarah Goldblatt (1889-1975), aan wie ons ‘n onberekenbare dank verskuldig is.