Die Hart van die Son by Karel Schoeman

  • R100.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Hart van die Son by Karel Schoeman

Format: Hardeband – 220mm x 140mm
Published: 1968 Human & Rousseau
Pages: 183

Used - Very Good. Ex Library book with limited but expected stamps and pastings.The cover may have some limited signs of edge and spine wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book is still in a very good condition and for an ex library book has clearly been well maintained thus far. The book is protected with a new Cellophane cover.

Die Hart van die Son is ‘n fiksie verhaal deur Karel Schoeman. Die boek is ‘n roman gegrond op die lewe van William Shakespeare (Willem Wikkelspies) die bekende Engelse dramaturg.

Dit speel hom meerendeels af in Londen, reeds destyds al ‘n kosmopolitaanse hoofstad van die wereld, wat die agtergrond vorm vir die wel en wee van die boek se karakters.

Die leser volg William Shakespeare vanuit die klein dorpie in Stratford na die groot stad Londen, terwyl hy sy ambisie en drome probeer nastreef te midde van die warboel en opwinding van Elizabethaanse Engeland, wat nog kort tevore uit die donker slaap van die Middeleeue ontwaak het.

‘n Uitnemende roman deur hierdie geliefde skrywer.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X