Die Groot Verlange-Die verhaal van Eugene Marais by Leon Rousseau(Afrikaans)

  • R380.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Groot Verlange-Die verhaal van Eugene Marais by Leon Rousseau(Afrikaans)

Die Eerste druk van die Groot Verlange het in 1974 verskyn. Human & Rousseau se Vyftiende Bestaansjaar. Dit was die Duisendse Boek wat sedert die Firma se stigting in 1959 gepubliseer is.

Hardcover, ISBN 9780798104685
Publisher: Human & Rousseau, 1974 First Edition.

Used - Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some limited signs of wear and tear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.

Die gedagte om hierdie lewensverhaal van Eugene N. Marais te skryf, het in 1946 ontstaan, 28 jaar voor die publikasie van die boek. Die skrywer het in 1962 in alle erns daaraan begin werk. Met lang onderbrekings het die taak 12 jaar geduur.

Die Groot Verlange bied nie alleen ‘n fassinerende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ‘n panorama van ‘n groot deel van ons geskiedenis. Die verhaal begin in die vroeë dae van Pretoria en eindig drie jaar na Hitler se bewindsaanvaarding.

Teen hierdie wisselende agterdoek leer ken ons Marais in al sy veelsydigheid. 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X