Die Drosters - FA Venter

  • R85.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Drosters - FA Venter

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 182
Uitgegee: 1978 (Voortrekker-boekklub)
ISBN: 0628013345

Sy trek my nader. Ek sak oor haar neer, oor haar bors. My vingers glip deur haar hare. My lippe soek in die donker na hare, en sy gee hulle aan my met ‘n heerlike, gewillige oorgawe. Sy kreun liggies soos iemand wat seerkry, en sy gooi haar arms om my skouers in ‘n heftige omhelsing.

In die verskrikking van ‘n oorlog het hulle mekaar ontmoet, Herman van Afrika, Pazlotti van Italië, Schlabitz van Duitsland en Lotte, die vrou wat alles verloor het en saam met hulle vlug na ‘n nuwe toekoms weg van Europa en sy oorloë.

Die Drosters deur F. A. Venter is ‘n aangry-pende liefdesverhaal met onvergeetlike karakters, soos net ‘n groot skrywer van Venter se kaliber hulle kan uitbeeld.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X