Die dag van die Lord by Johan Kruger
Die dag van die Lord by Johan Kruger(Afrikaans)
Format
304 pages, Paperback
Published
July 1, 2015 by Umuzi
ISBN 9781415207420
Language: Afrikaans
Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and the book pages are clean, intact and the corners and spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Lord Kitchener se Anglo-Boereoorlog het Andries Fourie se lewe verbrysel: Hy was tien toe hy moes toekyk hoe die Kakies sy pa se pastorie afbrand en sy kleinboet om die lewe bring. Hierna het die konsentrasiekampe by Standerton en op Ceylon die lot van sy sussie en sy ouers bepaal. Jare na die Boereoorlog en aan die vooraand van die Eerste Wereldoorlog het Andries vir Kitchener in sy visier. Andries is nou 'n jong regsgeleerde in Londen. In 'n wereld van spioene en verskuilde agendas ontvou sy wraakplan wat hy geheim hou vir Jenny, die jong Skotse vrou op wie hy in Londen verlief raak. Van die verbrande aarde by Bethal en Irene, tot in Duitsland, die sensorkantore in Whitehall en Windermere ontknoop 'n verhaal gebaseer op ware gebeure wat die geskiedenis onherroeplik kon verander het.