Lekker Wild - Andries Botha en Willem Krog (Afrikaans) - 100 Keur Wildsvleisresepte
Lekker Wild - Andries Botha en Willem Krog (Afrikaans)
100 Keur Wildsvleisresepte
Softcover, ISBN 9780620572521
Publisher: Pacific Breeze -, 2012
Condition: Very Good. The original picture laminated boards without a DJ as publicized are a little shelf rubbed and edge worn. The book pages are clean and clear and the binding sturdy.
Lekker wild is 'n versameling van keur wildsvleis-resepte. Heerlik en maklik! Wildsvleis is boonop gesond, hierdie resepte sal enige kok in 'n fynproewer sjef laat ontpop. Suid-Afrikaners is toenemend besig om wildsvleis op die tafel te sit. Maar hoewel wildsvleis besig is om al gewilder te word, sal dit altyd n fynproewersdis bly wat daardie aardse gees van Afrika adem. Dit verg sorg en liefde - dan prikkel dit die smaakkliere te heerlik!