Die Oorlog kom Huis toe~Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog by by Helen Bradford, Albert Grundlingh, Bill Nasson, Zelda Rowan, Elizabeth Van Heyningen
Die Oorlog kom Huis toe~Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog by by Helen Bradford, Albert Grundlingh, Bill Nasson, Zelda Rowan, Elizabeth Van Heyningen (Afrikaans)
Hardcover, ISBN 9780624058977
Publisher: Tafelberg Uitgewers Beperk, 2013 First Edition.
Heavy big book.
Used - Very Good+. This book is in very good condition. The cover have some limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van 'n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.
Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms 'n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.