Die Lewe op die Oosgrens - GC Fourie

  • R150.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.

Out of stock.


Die Lewe op die Oosgrens - GC Fourie

(Die Voortrekkers - Deel 1)

Sagteblad
Uitgewers: Lig in Duisternis Uitgewers
Eerste druk - 2005
ISBN: 1-86855-104-0
186 bladsye

Toestand: Goed

 

Die grensboere wat tussen die jare 1834 en 1838 op plase aan die Oosgrens gewoon het, se situasie het onuithoudbaar geword.  Die Groot Trek was 'n rewolusionêre gedagte, 'n beplande en goedgeorganiseerde trek van sowat 10 000 Afrikaanssprekende mense -mans, vroue en kinders.  Hulle het met unieke probleme te kampe gehad waaraan die koloniste nie bloodgestel was nie.  Die lewe op die Oosgrens is 'n trilogie waarvan die skrywer die gegewens reeds so vroeg as sy veertiende jaar begin versamel het.

In hierdie eerste deel ontmoet die leser die gesin van oom Jan en tannie Annette Fourie - Jopie se ouers.  Op veertien moet Jopie wag staan en word hy oornag groot wanneer hy die gevare van die oosgrenslewe leer trotseer.  Hy ontmoet ook vir Annie, die aantreklike dogter van die vername Joos en Annie de Villiers, wat sy lewe onherroeplik verander ...

Hierdie kosbare stukkie geskiedenis van ons volk se stryd om voortbestaan, hul besondere humor, vasbeslotenheid, onderonsies, maan ook getrouheid teenoor mekaar en liefde vir die Woord, word gemaklik deur die skrywer aangebied sodat die leser deel van hul wel en weë word.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X