Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 - OP KOMMANDO- by Fransjohan Pretorius
Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 - OP KOMMANDO- by Fransjohan Pretorius (Afrikaans)
Protea Boekhuis: December 2001
Paperback: Pages 96
ISBN-13 978-1-919825-21-2
202 x 143 x 8mm (L x W x T)
Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and the book pages are clean, intact and the corners and spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 18991902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Met Op kommando saamgestel uit sy radiopraatjies in 1992 en gebaseer op sy bekroonde boek oor die onderwerp voorsien hy in die behoefte aan n oorsigtelike beeld van die kommandolewe tydens hierdie oorlog. Dit bevat n veertigtal fotos en die teks is uiters toeganklik vir die leser wat belangstel in die geskiedenis maar nie n akademiese agtergrond het nie.