Bloed Sweet en Trane – Die verhaal van die Voortrekkers deur EJG Norval,

  • R350.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Bloed Sweet en Trane – Die verhaal van die Voortrekkers deur EJG Norval,(Afrikaans text)

Softcover: Bienedell Publishers, September 2002

Condition: Brand new. Never opened and spine 100% intact.

480 bls. Hierdie boek is ʼn aksiebelaaide dokumentêre saga wat ondermeer handel oor die uittog uit die Kaap toe sowat 15000 mense die wildernis bo Britse onderdrukking verkies het. Die werk is ʼn samevatting van 75 argivale boeke wat nie meer vir die algemene publiek toeganklik is nie. Die boek word toegelig met 21 kaarte oor die verskeie trekroetes en skematiese voorstellings van die gevegsterreine, asook 113 foto afdrukke van Trekkers. Die Voortrekkers het ʼn galery van helde nagelaat wat as inspirasie kan dien vir die volkspad vorentoe. 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X