Stroomop-Herinneringe van n koerantman in die apartheidsera by Harald Pakendorf

  • R250.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Stroomop-Herinneringe van n koerantman in die apartheidsera by Harald Pakendorf(Afrikaans)

Softcover, ISBN 9781776091171
Publisher: Penguin Random House South Africa, 2018

Used - Very Good+. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Wat gaan deur ‘n koerantman se kop as ‘n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer ‘n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as ‘n groep regse belhamels ‘n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry ‘n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp?

Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur ‘n onstuimige tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie “liberale” redakteur van Oggendblad (1972-1979) en Die Vaderland (1980-1986) met moeite voor hulle oë verdra.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X