Steeds Mathys - Mathys Roets - My Storie soos vertel aan Alita Vorster

  • R85.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Steeds Mathys - Mathys Roets - My Storie soos vertel aan Alita Vorster

Toestand: Baie Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 229
Uitgegee: 2010 (Naledi)
ISBN: 9780620472906

In ‘n aangrypende outobiografiese vertelling skets Mathys Roets die pad wat hy die afgelope 44 jaar geloop het. Mathys deel in hierdie eerlike, oop vertelling die pyn van die beëindiging van sy huwelik, en uiteindelik die donker dag toe sy motorfiets daar in die Vrystaat van die pad af geloop het.

 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X