Fotobiografie: Paul Kruger 1825-1904 by Louis Changuion
Fotobiografie: Paul Kruger 1825-1904 by Louis Changuion
Hardcover, ISBN 9780628004253
Publisher: Perskor, 1973 first Edition, first Print.
Used - Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some signs of age related wear and tear on the sides and spine but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. Previous owners named inscribed on first page and slight spotting on text block. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
'n Kosbare kleinood uit die Afrikaner-geskiedenis.
Hoewel daar baie oor pres Paul Kruger geskryf is, is die literatuur meestal ontoeganklik. Dié fotobiografie gee 'n lesersvriendelike oorsig oor Paul Kruger met 'n volledige versameling chronologiese foto's, sommige uiters seldsaam. Die samesteller, Louis Changuion, beskryf elke foto beknop maar insiggewend.
Die identifikasie van sommige foto's het probleme opgelewer, maar is deur deeglike navorsing opgelos. In die proses is ook heelwat mistastinge oor Paul Kruger weerlê.
Inhoud: Van skaapwagter tot volksleier, Eerste en tweede ampstermyn, Derde ampstermyn, Vierde verkiesing en oorlogswolke steek op, Oorlog en skeiding,In die vreemde, Heengaan en begrafnis,Sy nagedagtenis leef voort.