Die Padkaart van 'n Speurder - My storie by Wouter Grove (Afrikaans)

  • R300.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Scarce Title

Die Padkaart van 'n Speurder - My storie by Wouter Grove (Afrikaans)

Softcover
Publisher: Naledi, Tygervallei, 2012 First edition

Used – Very Good. This book is in a good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear, but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. 

Beleef en leer ken die lewe en loopbaan van bekende Uniformman, speurder, Veiligheidsman, Opleidingsman en hoof van spesialis eenhede en Speurhoof van die RSA - Wouter Grove.
Reis saam met 'n plaas seun polisieman van hoenderhok, na afgelee hutte in Zululand, na hofsittings oor moorde.
Beleef saam met die skrywer 'n stuk eietydse geskiedenis van Republiekwording tot die nuwe Suid-Afrika na 1994.

1961:
Deel van die erewag by die inhuldiging van Staatspresident CR Swart
Direk verantwoordelik vir RSA se hertoelating tot Interpol in 1993.
Reis saam deur Afrika, die Amerikas, Europa en die Verre Ooste. Klein dingetjies laat 'n onuitwisbare indruk.
Die ervaring van werk in die ou- en nuwe Suid-Afrika word gedeel.
Moontlike oorsake word bespreek van die foute tydens die oorskakeling van die SAP na die SAPD. Is dit dalk die rede hoekom die SAPD nou so sukkel?
Hoe het die gewone polisiemanne in die "apartheidsera" gedink. Skrywer boul politieke balle na homself en hou introspeksie.
Sommige lesers sal hierdie boek kontroversieel vind.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X