Die wêreld van Susanna Smit, 1799 - 1869 - Karel Schoeman (Afrikaans)

  • R320.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die wêreld van Susanna Smit, 1799 - 1869 - Karel Schoeman (Afrikaans)

Language: Afrikaans.

55 b&w illustrations. 300 Pages. Contents clean and binding tight. 1st Edition.

Condition: Good+. Dust jacket: Good+. Mild edge-wear to top edge.

Binding: Hardcover. Purple boards with white lettering to spine. Light edge-wear. Protected with a fresh Cellophane sleeve.

Publisher: Human & Rousseau
Date Published: 1995 first edition.
Publication Place: Cape Town
First Edition: Yes

ISBN: 0798133457

Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Aan haar word die kreet van verset teen die Britse oorname van Natal toegeskryf wat verewig geraak het in die vorm, ‘Liewer barrevoets oor die Drakensberge . . .’

Hierbenewens was Susanna Smit egter die skrywer van ‘n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse en oordenkings vaslê. As persoonlike dokument is hier-die teks uniek in die Afrikaanse letterkunde, en dit getuig bowendien van ‘n besonder innige en intense geloofslewe en aansienlike litere vaardigheid.

In Die Wêreld van Susanna Smit beskryf Karel Schoeman die lewe van ‘n uitsonderlike vrou. Terselfdertyd beeld hy ook die agtergrond uit waarteen dit plaasgevind en die gebeure waardeur dit geraak is, van haar onrustige jeug aan die Oosgrens en haar verbintenisse met Bethelsdorp en die vroeë werksaamhede van die Londense Sending-genootskap tot die Groot Trek en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X